Donkertyd - My Naam Is Tina - Mariel Le Roux

Donkertyd - My Naam Is Tina

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 290.00
Sale price
R 290.00
Regular price
R 290.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"Die donker het 'n manier om jou in te haal. Op die plaas Die Laagte in die hartjie van die Boland, waar vyf geslagte Jouberts 'n bestaan gemaak het, word Tina in 'n huis vol donkerte groot: Daar is haar bullebakpa, Servaas, haar sagte, maar swakkelingma, Annie, en haar outboet, Sarel, die "sondekind". Wanneer haar pa sy woede op hulle uithaal, paai haar ma: "Vergewe hom maar. Sy kindertyd was donker." In 'n poging om van haar eie donker kindertyd te vlug, word Tina uiteindelik 'n verpleegster. In stede van haat, sal sy heling bring. Sy kom egter gou agter dis nie so maklik om van jou verlede te ontsnap nie, en die donker het 'n manier om jou in te haal."--Back cover