Kom Ons Praat oor die Huwelik - Heinz & Alett Winckler

Kom Ons Praat oor die Huwelik

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 250.00
Sale price
R 250.00
Regular price
R 250.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Heinz en Aletté Winckler, een van Suid-Afrika se mees glansryke paartjies, is passievol daaroor om te sien dat huwelike nie net oorleef nie, maar floreer. Hierdie boek probeer paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike huweliksmaat te kan word en wees. Heinz en Aletté praat reguit, sonder om doekies om te draai oor die volgende onderwerpe: fondasies, bagasie, kommunikasie, seks en intimiteit, ouerskap, skoonouers en finansies. Hulle deel ook grepe uit hulle eie verhaal om te verduidelik dat daar vir almal hoop is.