Kom Ons Speel - Afrikaans - Refiloe Moahloli

Kom Ons Speel - Afrikaans

Vendor
Pan Macmillan
Regular price
R 150.00
Sale price
R 150.00
Regular price
R 150.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Speel is ’n noodsaaklike deel van die leerproses. Kom ons speel moedig kinders aan om die wêreld te verken en hul verbeelding te gebruik.

Die boek is propvol diverse karakters in trots Suid-Afrikaanse omgewings, en moedig kinders aan om hul eie stories op te maak, hulself uit te daag om nuwe speletjies baas te raak en hope pret saam met hul maats te hê.