Die Klankboek vir leerders Huistaal Onderwysersgids bevat 'n jaarplan en die vier kwartaalplanne. Die Onderwysersgids is volgens die vereistes KABV ontwikkel. Die Onderwysersgids bevat leiding om enkelklanke, dubbelklanke, klanksamestellings, meervoude, verkleiningsvorme asook spel- en sigwoorde aan die Huistaalleerder te leer. Vir ouers en onderwysers aanbeveel.