Going Wild and Other Stories is ’n keur verhale, wat die tema van omgee vir die omgewing beklemtoon, om lesers in Graad 4–6 te boei en te interesseer terwyl hulle Engels as huistaal verken en bemeester.
Ondersteuningsmateriaal, geskryf deur Diane Awerbuck, vergesel elke verhaal vir lewendige en interaktiewe klaskamerervarings volgens KABV-vereistes.