Waldo 02: en die Draak met die groen ton - Jaco Jacobs

Waldo 02: en die Draak met die groen ton

Vendor
Pan Macmillan
Regular price
R 140.00
Sale price
R 140.00
Regular price
R 140.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Is jy gereed vir 'n skubberige avontuur? Waldo en Connie is warm op die spoor van 'n inbreker. 'n Kosbare voorwerp word uit 'n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige nuwe talent gebruik om dit te probeer terugkry? Kort voor lank is hy en Connie deel van 'n holderstebolder-avontuur - en hulle ontdek 'n eeue oue geheim wat ten alle koste bewaar moet word ...